Openbaring
Liedere |
Skrifberyming 1-2:1, 2 & 3 Psalm 65:2 (p. 314) Skrifberyming 8-2:1, 2 & 3 (Melodie Ps. 100) Skrifberyming 2-4:1 & 2 |
Liedere |
Psalm 61: 1, 4 Lied 203: 1, 2, 3 Psalm 20: 2, 4, 5 Psalm 89: 11, 12 |
Liedere |
Lied 159: 1, 3 Psalm 9: 8, 10 Psalm 37: 2, 17 Psalm 130: 2, 4 Skrifberyming 15-7: 4, 5 Psalm 66: 7, 8 |
Skriflesing |
Eksodus 28:15-21; Romeine 8:31-38; Openbaring 8:1-5 |
Teksvers |
Romeine 8:34 |
Skriflesing |
Openbaring 14:6-13 [13] Heidelbergse Kategismus, Sondag 24 |
Liedere |
Skriflesing |
Op 1: 9 - 20 |
Tema |
Passievol op reis na ons doel |
Liedere |
Psalm 146: 1, 8
Psalm 147: 1, 2
Psalm 146: 3, 4
Psalm 134: 4
Skrifberyming 18-7: 1, 3, 10
Ons het Lig ontvang. Maak dit jou opgewonde of doen dit niks aan jou nie? Jesus is Lig. Jy is God se lig - wat se verandering bring jy waar jy is? 1 kers verander donker in lig. Lewe jou lig uit, want jy het God se ewige vaste Verbonsbelofte. Die Evangelie kom deur jou aan die lig.