015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Christus pleit vir ons

Christus pleit vir ons

Sunday, 26 April 2015 - 6:00pm
Teks: 
Romeine 8:34

Skriflesing

Eksodus 28:15-21; Romeine 8:31-38; Openbaring 8:1-5

Teksvers

Romeine 8:34

Liedere

Psalm 68:9,13 [334]

Psalm 94:9,10 [474]

Skrifberyming 5-4:1,2,3,6

Hooftrekke van die preek:

  • Na Christus se hemelvaart het sy werk nie opgehou nie.  Nou pleit Hy vir ons by die Vader.
  • In die Ou Testament het die Hoëpriester vir die volk gepleit in die tempel.  Daarom die borssak aan sy skouerkleed.  Dit het as’t ware beteken dat die hele volk voor die aangesig van God verskyn.
  • Dit is wat Christus vandag nog vir ons doen: ons name is in sy hart gegraveer en só pleit Hy vir ons by die Vader.
  • Waarvoor pleit Hy alles?  Natuurlik vir ons sonde maar ook dat die Vader ons sal bewaar van die wêreld en van die Bose.