015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Wat help dit dat ek bid?

Wat help dit dat ek bid?

Sunday, 25 March 2018 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Eksodus 30:1 - 10, Openbaring 8: 1 - 5, HK vraag 128
Tema: 

Daar kom 'n halfuur stilte in die hemel. Alles en almal fokus op die gebede van die gelowiges. Hierdie is 'n troosvolle gedeelte wat ons aandag op die Heerser van die heersers vestig - Hy is Almagtig. Hy regeer tot in ewigheid. Ons moet bly bid. Ook in baie seer en moeilike tye mag ons nie in die gebed verslap nie. God vang ons gebede en reinig dit tot Sy eer. Jou gebede is in God se diens tot voortgang van die Koninkryk.