Die mediakommissie is verantwoordelik vir die opdatering van die volgende:
Webwerf, Facebook, Inligtingsbord, Basuin, Klankstelsels en elektroniese toerusting
Sameroeper: Riana Olivier 082 460 8286
Ds Sarel Venter, Nelrie Carstens, Danie Grobbelaar, Roelof Venter, Elzanne Botha