Die gemeente het 'n eiendomskommissie om om te sien na die geboue, terrein en 2 pastorieë
Alle onderhoud, verbeterings en tuine word beheer deur hierdie liggaam
Vir belangstelling of hulp kontak
Bestuur:
Voorsitter : Cassie Carstens 081 354 3400
Fanie Hattingh 082 556 7681