015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Diensgroepe | Evangelisasie

Evangelisasie

Die Evangelisasiekommissie is deur die kerkraad byeengeroep om te help met al die evangelisasie projekte wat deur die gemeente aangepak word

Ons bestuur bestaan uit:

Sameroeper                                   Andre Bakker                       083 457 1711   

Gideon de Klerk, Marisa Linde, Ds Sarel Venter.

Oudiodagstukke
Daar is oudiodagstukke vir huisbediendes en werkers in Engels/Sotho beskikbaar.
Indien u belangstel, kontak André Bakker per whatsapp 083 457 1711.

Bediening aan Vragmotorbestuurders

Die evangelisasiekommissie is besig om maniere van bediening aan vragmotorbestuurders, vir wie Polokwane 'n deurgang en stopplek is, te ondersoek. Ons is opgewonde oor die geleenthede wat die Here reeds besig is om te skep om die evangelie aan hierdie mense te bedien. Bid asseblief saam met ons en hou die Basuin dop vir verdere nuus!
Vir navrae of voorstelle kontak Andre Bakker (083 457 1711) of Esmari Potgieter (083 446 5511).

Koningskinders :

 

Bybelverspreiding :

          Stap vir Bybels

Ystertjies Kosprojek : (By Pietersburg Laerskool Suid (Suidskool))
Sameroeper : Barbara Nagel - Indien jy betrokke wil raak by die projek kan jy met Barbara Nagel kontak maak. Ons gee elke Donderdag kos (Maccaroni met maalvleis en groente) by die skool. Daar is groepe en elke groep gee een maal per maand kos by die skool.

 

Bediening aan Huisbediendes

 

Sendingbediening :

              Zambië

              Soshanguve