015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Diensgroepe | Bybelstudie

Bybelstudie

Elke lidmaat in die gemeente word uitgenooi om in te skakel by een van die Bybelstudiegroepe.  Dit is waar ons mekaar regtig leer ken, vriende word en mekaar ondersteun, waar die Christelike liefde spesiaal ondervind word.

Sameroeper               Gideon de Klerk         082 805 8947       

Die lys van Bybelstudiegroepe wat elke week vergader is soos volg:

Groepleier

Tyd

Plek

Gideon de Klerk (082 805 8947)

Sondag, 10:30

Van huis tot huis

Ds. Sarel Venter (082 809 0222)

Dinsdag, 09:30

Kerkgebou

Ds. Sarel Venter (082 809 0222)

Woensdag, 18:30

Kerkgebou

 

Sluit aan by enige Bybelstudie groep -

Indien daar lidmate is wat individueel of in gesinsverband wil bybelstudie doen, is hier ‘n paar wat afgelaai kan word