015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Die Here bewaar Sy kinders volgens Sy beloftes

Die Here bewaar Sy kinders volgens Sy beloftes

Sunday, 22 July 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Openbaring 12

Psalm 146: 1, 8

Psalm 147: 1, 2

Psalm 146: 3, 4

Psalm 134: 4

Skrifberyming 18-7: 1, 3, 10

Openbaring 12 bevat 3 spanningsvolle tonele. In die 1ste toneel sien Johannes 'n swanger vrou wat op die punt staan om 'n baba te kry. Toneel 2 waar 'n vuurrooi draak met 7 koppe en 10 horings voor die vrou gaan staan. Toneel 3 is waar die vrou met arendsvlerke wegvlieg na die woestyn. Al die beelde vertel van die stryd van die kerk op aarde, maar ook van God se genadige bewaring. Die Here waak oor Sy uitverkorenes uit elke volk, stam en nasie. God sorg tot vandag en sal so tot by die wederkoms doen. Ons troos: Ons behoort aan 'n Almagtige God wat tot by die einde van die tyd Sy beloftes uitvoer.