015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Verlossing in Christus bring goeie werke wat ons volg in ons sterwe

Verlossing in Christus bring goeie werke wat ons volg in ons sterwe

Sunday, 8 March 2015 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Openbaring 14:6-13 [13]

Skriflesing

Openbaring 14:6-13 [13]

Heidelbergse Kategismus, Sondag 24

Liedere

Psalm 145: 1, 2, 5 & 12 [696]

Psalm 19: 6 & 7 [82]

Psalm 25: 6 & 7 [115]

Waar pas ons werke in, in ons erfenis van die ewige lewe?

  1. Die gaan nie voor ons uit nie.  Dit is immers nie uit ons verdienste nie, maar uit genade in Christus dat ons gered word.
  2. Tog moet daar werke wees.  Ons verlossing kan immers nie sonder heiligmaking wees nie.
  3. So volg ons werke ons na, in die rus in.  Daar is dus ʼn dubbele genade loon wat ons ontvang!  Dank ons God werklik hiervoor?