015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Nagmaal

Nagmaal

Sunday, 11 November 2018 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Heb. 10: 19 - 25; Op. 5: 6 - 14

Liedere

Psalm 146: 1, 8
Psalm 145: 10, 12
Psalm 130: 2, 4
Psalm 31: 15, 17
Psalm 23: 3
Psalm 116 aantafels
Skrifberyming 10-2
Skrifberyming 18-6: 4, 5

Die Here skeur die voorhangsel in die tempel wanneer Christus Sy asem uitblaas. Dit is die teken van volkome versoening. Sy liggaam is gebreek sodat ons met vrymoedigheid voor God kan verskyn. Ons is werklik God se kinders. Ons het in Christus die vaste hoop dat daar werklik 'n ewige lewe is en daarom moet ons mekaar aanspoor tot liefde en dade wat tot God se eer is. God die Heilige Gees bevestig vandag weer dat ons begenadig is. Vestig jou oog op Jesus die Leidsman en Voleinder van die geloof.  Mag die gebruik van die Nagmaal jou weer in jou persoonlike verhouding met God versterk.