015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Passievol op reis na ons doel

Passievol op reis na ons doel

Sunday, 26 August 2018 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Openbaring 1:9 - 20

Skriflesing

Op 1: 9 - 20

Tema

Passievol op reis na ons doel

Liedere

Skrifberyming 5-3: 1, 2

Psalm 81: 1, 2

Skrifberyming 12-2: 4, 5

Psalm 81: 11, 12

Psalm 2: 4, 6

Psalm 86: 6, 7

Maak jou los van al die laste wat agter jou is. Strek jou uit na wat voor is. So was die opdrag verlede week. Wat is voor ons? Waarna kan ons uitsien? En dan gee die Here self vir ons die antwoord. Jesus Christus is die middelpunt van ons reis en ons aankoms. Hy staan tussen die kerke as Reddende God, wat in liefde versorg. Dit is ons troos as kerke hier op aarde. Jesus Christus is die eerste en die laaste. En Hy neem ons op ons reis na die ewigheid. En Hy bind ons deur die Heilige Gees as een kerk en een belydenis saam tot eer van die Allerhoogste God.