015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Dominee | Ds Retief Gouws

Ds Retief Gouws

Datum: Sunday, 11 February 2018 - 9:00am
Inhoudtipe: Preek

Bewoon, bewerk en bewaar. Dis die opdrag wat die Here vir die mens gee met die skepping, maar hoe moeilik is hierdie taak nie? Soms voel dit of ons tevergeefs probeer bou aan ons en ons kinders se lewe. Daarom soek die Here die mens op in sy groot genade om vir ons ʼn God te wees.

Datum: Sunday, 4 February 2018 - 6:00pm
Inhoudtipe: Preek

Verstaan ons werklik dat die Here se Wet nie maar net ʼn klomp reëls is wat ons moet nakom nie? Hoe wonderlik as ons die Godsopenbaring daarin sien! Dit begin met die evangelieboodskap van verlossing en die Here se goedheid!

Datum: Sunday, 28 January 2018 - 9:00am
Inhoudtipe: Preek

Voor ons begin om te kyk na wat ons moet doen om die Here in die praktyk van die lewe te dien, moet ons eers vra: “Hoe moet ons die Here dien? Met watter gesindheid?” Diens aan die Here is ʼn saak van
1. blydskap en
2. belydenis.

Pages