015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | As die HERE die huis nie bou nie is alles tevergeefs

As die HERE die huis nie bou nie is alles tevergeefs

Sunday, 11 February 2018 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Psalm 127:1

Bewoon, bewerk en bewaar. Dis die opdrag wat die Here vir die mens gee met die skepping, maar hoe moeilik is hierdie taak nie? Soms voel dit of ons tevergeefs probeer bou aan ons en ons kinders se lewe. Daarom soek die Here die mens op in sy groot genade om vir ons ʼn God te wees. Waar Hy bou en bewaar is geluk en vrede. Laat ons naby God leef, dat Hy ons huis bou en bewaar. Dan kan ons weet, niks sal ons ooit uit sy hand kan ruk nie.