015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | God se liefde bring gehoorsame liefde

God se liefde bring gehoorsame liefde

Sunday, 4 February 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Markus 12:28-34, [29-31]

Verstaan ons werklik dat die Here se Wet nie maar net ʼn klomp reëls is wat ons moet nakom nie? Hoe wonderlik as ons die Godsopenbaring daarin sien! Dit begin met die evangelieboodskap van verlossing en die Here se goedheid! In sy liefde bring Hy nie net redding nie, maar lei Hy ons op die pad van vrede. Laat ons liefde vir God daarom ook oorgaan in gehoorsame dade wat Hom eer vir wie Hy is.