015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Waarna smag jy elke dag?

Waarna smag jy elke dag?

Sunday, 13 January 2019 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Psalm 42, Joh. 7: 37 - 39

 

Liedere

Psalm 42: 1, 7
Psalm 71: 1, 5
Psalm 25: 2
Psalm 61: 2, 4
Psalm 105:5
Psalm 146: 4, 8

Water is lewensbelangrik. Dehidrasie kan dodelik wees. Geestelike dehidrasie is dodelik. Psalm 42 se digter dors na God se teenwoordigheid. Die Here se belofte is dat Hy ons lewensfontein is. Jesus Christus bevestig dit in Joh. 7 dat ons by Hom lewende water kan drink. Daarom moet alle ouers hulle kinders leer om die water van die Lewe te drink - elke dag.