015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Lof aan God vir al Sy hemelse seëninge

Lof aan God vir al Sy hemelse seëninge

Sunday, 19 January 2020 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Ef 1: 1 - 14
Liedere

Psalm 31: 1, 4

Psalm 100: 1 - 4

Skrifberyming 1-1: 1, 7

Psalm 40: 4

Psalm 42: 5, 7

Skrifberyming 2-4: 1, 3

Die Here vra ons in 2020 - Wat maak jy hier? Is jy vandag hier om te gee of te ontvang? Die apostel wys ons die regte pad - Jy het 'n geestelike positiewe saldo in die hemel. Jy is uitverkies en reeds tot in ewigheid deel van die uitverkore kinders van God. Jubel en juig dat God jou deel van Sy kerk gemaak het. Jy het genade en vrede. Nou moet jy dit uitleef, anders beteken dit niks.