015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Jadoeners bou God se Koninkryk

Jadoeners bou God se Koninkryk

Sunday, 10 November 2019 - 10:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Mat 21 : 28 - 32
Liedere

Lied 292: 1, 2

Skrifberyming 1-1: 3, 7

Skrifberyming 12-3: 1, 2

Psalm 105: 23, 24

Lied 305: 1, 3

Psalm 134: 4

Psalm 31: 15, 17

Twee seuns en 'n wingerd. Die woordjie, Ja, is so maklik en eenvoudig om te praat. Die aksie wat met die woord gepaardgaan is soms groter werk as wat 'n mens besef. Nou moet jy konsekwent wees. Jesus se redenasie is dat die kerk by sy Ja moet bly, anders maak jy 'n bespotting van die Here se liefde en genade. Jy moet nou soos 'n kind van die lig lewe.