015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | God se liefde is die fondasie van geloofsekerheid

God se liefde is die fondasie van geloofsekerheid

Sunday, 18 November 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
1 Joh. 4: 7 - 5: 5

Liedere

Psalm 18: 1, 12;   
Psalm 128: 1, 4;
Psalm 145: 3, 4;
Psalm 145: 10, 12

Die enigste ware liefde is by God te vinde. Al ons liefde kom uit God en gaan weer na Hom en na mekaar.

Daarom hoor ons

- in v 7: Is uit God gebore en ken God.

- in v 8 hoor ons: die liefde wat Hy aan ons bewys het.

Die bewys van God se liefde is die Seun se offer. Om mekaar te ken gee Hy aan ons Sy Heilige Gees. Ons belydenis en getuienis aangaande die Seun, lei tot 'n lewe van liefde, sodat ons vrugte kan dra.