015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Fokus jou hoop op die regte plek

Fokus jou hoop op die regte plek

Sunday, 5 August 2018 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Jesaja 43:2

Skriflesing

Teks: Jesaja 43:2

Tema

Fokus jou hoop op die regte plek.

 

Lied 190: 1, 3

Psalm 33: 1, 6

Skrifberyming 15-7: 4, 5

Psalm 130: 1, 2

Psalm 126: 1, 2

Psalm 146: 1, 8

Wat troos ons? Daar is baie sake en mense wat ons bitter teleurstel. Die Bybel laat dit so eenvoudig klink - Vertrou die Here. Israel is in ballingskap. Hulle is in 'n smeltkroes. Hulle moes die konneksiepunt tussen God en die volke wees. Toe aanbid hulle die volke se afgode. Nou maak die Here hulle skoon en red hulle. Telkemale het die Here Sy kinders uit die nood gered. Hy doen dit vandag nog met elke gelowige kind van Hom. Hy gee uitkoms. Hoop staan op die skouers van vertroue. Jesus gaan deur die helse vuur om ons skoon te maak en 'n ewige toekoms oop te maak. Vertrou Hom.