015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Die Here ken my alles

Die Here ken my alles

Sunday, 2 June 2019 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Joh 1: 43 - 51; Ps 139: 7 - 18
Liedere

Psalm 37: 2, 3, 5

Psalm 71: 4, 5, 9

Psalm 32: 1, 3

Psalm 119: 44, 45

Psalm 47: 3, 4

Skrifberyming 8-1: 1, 2

Wanneer die Here gedoop word, begin 'n nuwe bedeling op aarde. wanneer die Here vir Andreas roep begin die verkondiging van die Koninkryk van die Hemel in alle erns. Ons lees van hierdie gesprek wat Natanael lei tot verwondering en dan uitloop op 'n pragtige belydenis. Rabbi, U is die Seun van God, die Koning van Israel. En die belydenis getuig van diepgaande geloof. Die Here het hom gesien onder die boom. Die Here sien my waar ek besig is. Daarom leef ek elke dag in voorbereiding. ps 139 stel dit duidelik: U het my gevorm, U weet alles.