015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Bemoedig mekaar

Bemoedig mekaar

Sunday, 2 September 2018 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
1 Tes 4: 13 - 5: 11

WEENS TEGNIESE PROBLEME IS DAAR GEEN KLANKOPNAME

Skriflesing

1 Tes 4: 13 - 5: 11

Tema

Bemoedig mekaar

Liedere

Psalm 71: 1, 2

Psalm 71: 4, 14

Psalm 9: 7, 10

Psalm 89: 12, 13

Psalm 84: 3, 4

Skrifberyming 15-1: 2, 3, 4

Christus se wederkoms is 'n werklikheid. Alles op aarde is oppad na die punt in die geskiedenis. Die apostel wil die gemeente bemoedig en versterk op die pad na die wederkoms. Ons hoor dit kom soos 'n dief in die nag, Vir die gelowiges is dit 'n dag van genade. Maar ons het 'n opdrag - Hou mekaar gereed vir die dag. Versterk en bou mekaar geestelik op. Ons word geroep om op die positiewe van die wederkoms te fokus. Jy is mede-erfgenaam van Jesus Christus. Waarsku mekaar oor die afval wat plaasvind. Soos in die dae van Noag sal die mensdom sy eie agenda volg. Ons kry genadetyd. Gebruik dit reg.