015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Vertoon die klere van heerlikheid

Vertoon die klere van heerlikheid

Sunday, 1 December 2019 - 9:00am
Teks: 
Deuteronomium 8 vs 4
Liedere

Psalm 68: 15

Psalm 119: 36

Psalm 79: 5, 9

Psalm 93: 1

Psalm 104: 1, 21

Kom ons raak ontslae van alles wat vuil en lelik is, en vertoon die klere van heerlikheid. So leef ons die Here tegemoet totdat Hy ons uiteindelik aantrek met die onslytbare wit klere van die ewigheid – waarvan die Israeliete se klere wat nie geslyt het nie, ’n simbool was.