Sunday, 14 July 2019 - 9:00am
Dominee:
Teks:
Lukas 22:31-34; 54-62; Job 2:1-10
Liedere |
Psalm 146: 1,3,6 Skrifberyming 12-2: 4 Psalm 99: 5 Psalm 73: 11,12 Psalm 138: 1,4 |
As dit vir jou voel asof jy in die sifting, versoeking en beproewing van Satan nie kan uithou nie ... onthou: Christus bid dat jou geloof sal hou sodat jy die toetse kan deurstaan. |