015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | maar ons verkondig Christus wat gekruisig is

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is

Sunday, 1 April 2018 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
1 Korintiërs 1:18- 2:5 (23-24)
Tema: 

Hoekom bly ons preek oor Christus wat gekruisig is, vir mense wat dit al reeds weet? Dit is juis daar waar die duiwel ons geloof aanval en twyfel wil saai. Teenoor die kruis staan die mens met sy eie prestasies. Die kruis neem alle menslike hoogmoed en selfsug weg, en plaas die eer by God alleen. Laat ons weer klein word voor die kruis, en verwonderd staan voor God se genade en trou.