015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | God se liefde dring ons om ons beste offers te bring

God se liefde dring ons om ons beste offers te bring

Sunday, 1 March 2015 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Maleagi 1:8

Skriflesing

Maleagi 1 [8]

Liedere

Psalm 84:1, 2 & 3 [426]

Skrifberyming 2-2:1

Psalm 25:2 & 3 [115]

Psalm 66:6 [320]

Psalm 4:3 & 4 [14]

In tye wanneer daar nood was en die finansies min was, het Israel dikwels terug geval in vormgodsdiens.  Dit was genoeg om sommer net enige iets (die oorskiet) te offer.  Wat, hoe en hoekom geoffer word, het nie meer saak gemaak nie.  God se liefde vir ons dring ons egter om net die beste vir Hom te gee.  Wat is ons gesindheid wanneer ons, ons offers aan Hom bring?