015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Doen jy meer kwaad as goed?

Doen jy meer kwaad as goed?

Sunday, 26 January 2020 - 9:00am
Boek: 
Teks: 
2 Samuel 6 Teksvers vs 8
Liedere

Psalm 33: 1

Psalm 84: 1

Psalm 103: 9

Psalm 89: 12

Psalm 48: 5

Psalm 119: 10

Ons pak ook dikwels in die grootste goedertrou en met die mooiste voornemens denkbaar ’n saak aan, en dan doen ons daarmee meer kwaad as goed. Dit gebeur omdat ons dikwels nie deeglik besin oor die beginsels waaroor dit in ons saak gaan nie.

Skriflesing uit 1953 vertaling