015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Die Here voorsien

Die Here voorsien

Sunday, 14 October 2018 - 9:00am
Boek: 
Teks: 
Josua 24: 1-28

WEENS TEGNIESE PROBLEME IS DAAR GEEN KLANKOPNAME

Skriflesing

Josua 24:1-28

Tema

Die HERE voorsien alles wat nodig is in die
verbond – vrees Hom en dien Hom in waarheid!

Liedere

Psalm 135-1:2, 6, 7
Psalm 16-1:2
Psalm 73-1:12
Psalm 105-1:6, 7, 24
Psalm 111-1:3, 5

Wat beteken dit as ons sê: “Ek en my huis sal die HERE dien”? So baie mense gebruik hierdie gedeelte buite konteks sodat dit iets anders beteken as wat Josua bedoel het. Slegs verbondskinders kan werklik saam met Josua bely: “Ek en my huis sal die HERE dien!”