015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | "... die Here is ons God, Hy is die enigste Here."

"... die Here is ons God, Hy is die enigste Here."

Sunday, 25 February 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Teks: 
Deuteronomium 6:1-15 [4-5 en 14-15] HK: Sondag 34 v&a 94-95
Tema: 

Al aanbid ons nie meer vandag goue kalwers, of klip beelde nie, is die aanslag deur afgode vandag seker groter as ooit tevore. Die samelewing maak van elke individu ʼn afgod wat self kan besluit wat in sy lewe moet gebeur. Ons nuuskierigheid oor die toekoms laat ons gryp na voorspellings en gelukbringers, in plaas daarvan dat ons soek na die wil van die enige ware God. Daar is net een God. Laat ons Hom soek en leef in die genade van Sy liefde.