015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Afskeidspreek Ds Retief Gouws

Afskeidspreek Ds Retief Gouws

Sunday, 22 July 2018 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
1 Korintiërs 3:1-23 (6-7)

Psalm 24: 2, 3

Psalm 145: 1, 2, 5, 12 

Psalm 18: 14 

Psalm 32: 1, 6 

Psalm 103: 1, 8, 9  

Psalm 20: 1, 2, 3, 4

Met hierdie bekende beeld van ʼn tuinier wat plant, fokus die Here ons aandag op die werk in Sy koninkryk. So dikwels weeg ons werk in die kerk op teen mekaar. Wie doen die belangrikste werk? Wie preek die beste? Wie kry die meeste reg? Maar so skuif ons die mens op die voorgrond, terwyl ons werk niks is as God dit nie seën nie. Ons aandag moet nie op die mens wees nie, maar op God. Dis Hy wat lewe gee, geloof gee, bekering en volharding gee. Laat ons dus nie aan mense vashou nie, maar aan God wat laat groei.