015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Tema | Karakter

Karakter

Datum: Sunday, 10 June 2018 - 9:00am
Inhoudtipe: Preek

Die konsekwensie van die sondeval sal in die laaste dae besonder geopenbaar word in die optrede van mense.  Die mens sal 'n karikatuur van die liefde wees.  Selfsug en hebsug sal oorheers.  Daarom moet ons nie verskrik wees, wanneer die boosheid op aarde toeneem nie.