Gallery
Gemeente FotosFacbook Aktiwiteit
Facbook Albums

Jeugkamp 2016
90 photos

2015 Belydenisklas
6 photos

4x4 in Limpopo
34 photos

Susters Padkafee - 14 Maart 2014
33 photos

Susters Padkafee - 13 Maart 2015
55 photos

Silwer Doppers - 21 Februarie 2015
28 photos

Susters Ken-mekaar 1 Feb 2014
25 photos

Karnaval 2014
78 photos

Gesamentlike sustersafsluiting 2013
45 photos

Eie sustersafsluiting 2013
23 photos

Boeredag Augustus 2013
64 photos

Aksies by die kerk
9 photos
No more posts
Ons gemeente-ete na nagmaal was heerlike boerekos, voorberei deur die Aktiwiteitskommissie. ... See MoreSee Less
6 CommentsComment on Facebook
Baie dankie die kos was voortreflik gewees
Sjoe dit lyk of dit baie lekker was Louis !!!!🌹😘
Dankie was heerlik gewees
View more comments
Ons het op Vrydag 23 Mei 'n heerlike, gesellige Sop&Brood-aand gehad. ... See MoreSee Less
1 CommentComment on Facebook
Lyk heerlik
Op Sondag 18 Mei is Ruan, seuntjiie van Shawn en Annemarie Koekemoer, gedoop. By hulle is hul tweeling en 'n niggie. ... See MoreSee Less
3 CommentsComment on Facebook
Baie geluk .Mag hy net vreugde in julle lewe wees.Grt taak om hulle grt te maak Vir ons Jesus.
Baie geluk julle
Een van die beste dae van jou bestaan geluk
Kom ondersteun ons kerk se Mini Basaar. Hier is nog heerlike koeke, Beskuit, vleis, groente, ens te koop. ... See MoreSee Less
0 CommentsComment on Facebook
Kom ondersteun ons op 10 Mei 2025!! ... See MoreSee Less
0 CommentsComment on Facebook
Die dames van ons gemeente en Pietersburg Noord het hard gewerk aan 90 sagtespeelgoed vir die Koningskinderskamp! ... See MoreSee Less
2 CommentsComment on Facebook
Baie dankie susters vir julle tyd en gawes
Gemeente-ete na nagmaal. Daar is heerlik gekuier, gebraai en geëet!! ... See MoreSee Less
3 CommentsComment on Facebook
Te lekker julle, ons het uitgemis
Heerlike Nagmaalete
Dit lyk heerlik delicious! Is heerlik ..di samesyn....💞🙏
'n Heerlike gesellige kuieraand met die tema:Bybelse-ete. Smaaklike kos is deur die Aktiwiteitskommisie voorberei en die saal is kunstig versier! ... See MoreSee Less
0 CommentsComment on Facebook
Vier van ons gemeente se dames met vlytige vingers, het vandag beplanning gedoen vir volgende jaar. Ons is dankbaar dat daar reeds vele komberse, musse en serpe vir liefdadigheid geskenk kon word. ... See MoreSee Less
4 CommentsComment on Facebook
Julle is so kosbaar en waardevol. Hierdie liefde gaan baie baie vêr❤️
Jammer ek het dit gemis
Pragtig julle