Gallery

Gemeente Fotos

Facbook Aktiwiteit

Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons

... See MoreSee Less

1 CommentComment on Facebook

Die suster se pragtige sang tydens die Lentetee.

Die Lentetee, aangebied deur die susters, was 'n geleentheid wat almal sal onthou. Dankie aan Rubato vir julle aangrypende optrede. ... See MoreSee Less

Die Lentetee, aangebied deur die susters, was n geleentheid wat almal sal onthou. Dankie aan Rubato vir julle aangrypende optrede.Image attachmentImage attachment+1Image attachment

Die Silwerdoppers se uitstappie om kersiebloeisels en Azaleas te gaan kyk in Haenertsburg, was 'n vrolike kuier geleentheid. ... See MoreSee Less

Die Silwerdoppers se uitstappie om kersiebloeisels en Azaleas te gaan kyk in Haenertsburg, was n vrolike kuier geleentheid.Image attachmentImage attachment+2Image attachment

Heerlike potjiekos( bees en afval) was op die spyskaart vir die nagmaalete. Baie dankie Stephan en Daleen, asook die Aktiwiteitskommissie vir julle harde werk!! ... See MoreSee Less

Heerlike potjiekos( bees en afval) was op die spyskaart vir die nagmaalete. Baie dankie Stephan en Daleen, asook die Aktiwiteitskommissie vir julle harde werk!!Image attachmentImage attachment

3 CommentsComment on Facebook

Heerlike ete

Die kos en die nagereg was heerlik saam met die kuier. Beste potte nog. Dankie Stephan en Daleen vir die potte en die susters vir die nagereg. Dit smaak na meer

Die was n wenner! Baie dankie julle!

Ons gemeente-ete na nagmaal was heerlike boerekos, voorberei deur die Aktiwiteitskommissie. ... See MoreSee Less

Ons gemeente-ete na nagmaal was heerlike boerekos, voorberei deur die Aktiwiteitskommissie.Image attachmentImage attachment

6 CommentsComment on Facebook

Baie dankie die kos was voortreflik gewees

Sjoe dit lyk of dit baie lekker was Louis !!!!🌹😘

Dankie was heerlik gewees

View more comments

Ons het op Vrydag 23 Mei 'n heerlike, gesellige Sop&Brood-aand gehad. ... See MoreSee Less

Ons het op Vrydag 23 Mei n heerlike, gesellige Sop&Brood-aand gehad.Image attachmentImage attachment+1Image attachment

1 CommentComment on Facebook

Lyk heerlik

Op Sondag 18 Mei is Ruan, seuntjiie van Shawn en Annemarie Koekemoer, gedoop. By hulle is hul tweeling en 'n niggie. ... See MoreSee Less

Op Sondag 18 Mei is Ruan, seuntjiie van Shawn en Annemarie Koekemoer, gedoop. By hulle is hul tweeling en n niggie.

3 CommentsComment on Facebook

Baie geluk .Mag hy net vreugde in julle lewe wees.Grt taak om hulle grt te maak Vir ons Jesus.

Baie geluk julle

Een van die beste dae van jou bestaan geluk

1 years ago

Kom ondersteun ons kerk se Mini Basaar. Hier is nog heerlike koeke, Beskuit, vleis, groente, ens te koop. ... See MoreSee Less

Kom ondersteun ons kerk se Mini Basaar.  Hier is nog heerlike koeke, Beskuit, vleis, groente, ens te koop.Image attachmentImage attachment+5Image attachment

Kom ondersteun ons op 10 Mei 2025!! ... See MoreSee Less

Kom ondersteun ons op 10 Mei 2025!!
Load more

Facbook Albums

Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons

Website Gallery Argief