In alles is God by jou
Datum: Sunday, 9 August 2020 - 9:00am
Inhoudtipe: Preek
Wat gebeur vandag in jou hart? Bang, onseker, benoud of eensaam. Is jou hoop besig om soos water in die woestyn onder die sandsee van sorge te verdwyn? Daar is baie ander vrees en onsekerhede wat ons vreugde kan wegneem.