015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Is jy 'n afbeelding van God?

Is jy 'n afbeelding van God?

Sunday, 15 April 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Teks: 
2 Konings 17, Heb. 1

Enige iets wat my fokus van God aftrek, is 'n afgod - om weg van God te leef. Dan tas ons God se majesteit aan. Wanneer ons God in ons eie denksisteem wil inpas, is dit 'n valse god wat jy aanbid. En daarom is dit 'n leuen. Ons wil God in waarheid aanbid. Ons moet Hom dien soos Hy in Sy Woord eis. Jesus kom as die ewebeeld en wese van God. Daarom gee God aan ons die Verlosser - Jesus Christus. Ons moet 'n afbeelding van Hom wees.