015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Jy is dadelik in die hemel

Jy is dadelik in die hemel

Sunday, 3 November 2019 - 6:00pm
Dominee: 
Teks: 
Lukas 16: 19 - 31; 1 Kor 15: 35 - 44; HK Sondag 22
Liedere

Psalm 2: 3, 6

Psalm 100: 1 - 4

Psalm 71: 5, 6

Psalm 71: 13, 14

Die Sadduseërs het nie geglo in die opstanding van die dooies nie. Annas en Kajafas was uit die Hoëpriesterlike familie en het Jesus en Paulus heftig bestry as dit by die opstanding gekom het. Hulle het ook nie geglo dat daar engele bestaan nie. Wat glo ons? Onthou dat die HK ons troosboek is. Ek behoort in lewe en in sterwe aan Jesus Christus met liggaam en siel.