015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | God is lofwaardig

God is lofwaardig

Sunday, 26 January 2020 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Ef 1: 1 - 14
Liedere

Lied 245: 1, 2

Lied 476: 1, 2

Psalm 33: 1, 7

Lied 306: 1, 2, 5 (Fil 1)

Lied 530: 1-3

Die Here vra ons in 2020 - Wat maak jy hier? Ons is hier om God te loof. Die apostel wys ons op die feit dat hy deur God se wil 'n apostel is. Hy en Jesus Christus is verwante - Hulle het dieselfde Vader. Daarom het ons ontvang: Uitverkiesing, alle geestelike gawes wat daar in die hemel is, Kindskap. Ek is verlos. Ek is 'n erfgenaam. Ek dra die kennis van alles deur die Heilige Gees in my. Loof die Here!