Kerk is om God se lof te leef

Kyk Video Opname hier Skriflesing Lukas 7: 1-10 (Vgl Matteus 8: 5-13 , Johannes 4: 43-54) Liedere Psalm 107: 1, 10 Skrifberyming 14-2 Psalm 99: 4, 5 Skrifberyming 10-2 Ons Here het 503 jaar gelede ‘n terugkeer na Sy woord gewerk na ‘n lang tyd van kerklike verval. Ons...

Christus werk eensgesindheid sonder skeidsmure

Liedere Lied 184: 1, 3, 4   Lied 203: 1, 2   Psalm 84: 2 Psalm 45: 10, 16 Skrifberyming 2-4: 1, 3 Skrifberyming 8-1: 1, 2 Psalm 146: 2, 3  2020 roep: Wat maak jy hier? Kan jy jou indink in ‘n wêreld sonder vooroordele, sonder skeiding? Daar was so...

Kerk is nie wat ons tans is nie

Liedere Lied 212: 1, 3 Psalm 147: 1, 5 (2de melodie) Lied 592: 1, 2 Lied 530: 1-3 Die Here vra ons in 2020 – Wat maak jy hier? God het ons ‘n gemeente gemaak. Dit het implikasies. Ons is Sy liggaam. Hoe praat en doen die liggaam....

Jou lewe vertel ‘n verhaal

Liedere Lied 190: 1, 3 Psalm 128: 1,3, 4 Skrifberyming 12-3: 1, 2 Psalm 130: 1, 2 Psalm 9: 7, 10 Psalm 107: 18, 21 2020 roep: Wat maak jy hier? Elkeen se lewe vertel ‘n verhaal. ‘n Verhaal van God se genade, liefde en trou. Elkeen se verhaal verskil. God...

Ons bid om God te verheerlik

Liedere Lied 409: 1, 2 Psalm 98: 1, 2 Lied 169: 1, 3 Psalm 97: 1, 7 Psalm 47: 1, 3, 4 Skrifberyming 7-1: 1, 3 2020 roep: Wat maak jy hier? Die apostel bid dat die Here ons geestesoë sal verhelder. Die rede is dat ons vir die regte sake kan bid. Wat en vir wie bid ons?...