Voluit onthou en bou

Liedere Psalm107: 1, 10 Psalm 145: 1, 3 Psalm 146: 1, 4 Psalm 119: 19, 33 Psalm 61: 2, 4 Psalm 107: 17, 18 Vandag 160 jaar gelede het die GKSA tot stand gekom. ‘n Wonderlike voorreg om steeds die Woord te mag ontvang in ons land. Die Here roep ons op om ag te...

Voluit vir God al is jy oud

Liedere Psalm 33: 10, 11 Psalm 84: 2, 4 Skrifberyming 3-4: 1, 4, 5 Simeon is ‘n ou man. Anna is ‘n ou dame van 84. Beide sien op dieselfde dag vir die Jesus as Hy besny word by die tempel. Hulle woorde is ‘n won-derlike getuienis van hoop en...

Voluit na God ten spyte van jou laste

Liedere Psalm 31: 1, 2 Psalm 146: 1, 8 Skrifberyming 12-2: 1, 2 Skrifberyming 9-3: 1,2 Psalm 74: 2, 11, 12 Psalm 68: 3, 13 Wat verhoed ons om voluit vir God te leef? Is jou laste dalk meer as jou bates?  Kyk weer mooi na die batekant van jou lewe. Jy het vandag...