Onnodige bekommernis in 2019

Liedere Psalm 42: 2, 5 Skrifberyming 17-1: 1, 6 Skrifberyming 18-6: 3, 4, 5  Ons leef met bekommernis oor baie sake. Die ekonomiese profete klink nie optimisties nie en so kan ons die lys langer maak. Die Here kom spoor ons aan tot ywer vir die Koninkryk. Die...