Ons kan vergewe in Christus

Skriflesing Gen. 45; Gen. 50: 15 – 21 Liedere Lied 190: 1, 3 Psalm 146: 1, 3 Psalm 18: 4 Skrifberyming 9-3: 1, 2 Skrifberyming 2-4: 1, 2 Skrifberyming 4-6 Die Here gebruik die mens se goeie en slegte planne om Sy Raadsplan te laat gebeur. Die broers verkoop...

Vergewing

Skriflesing Matteus 6:5-15 Teksvers: 12 en Sondag 51 HK Liedere Psalm 19:1,2 Psalm 25:3 Psalm 32:3,6 Hooftrekke van die preek: ’n Gelowige moet altyd ingestel wees om die wil van God [6:33]. Dit word duidelik wanneer ek in erns bid om vir die vergewing van my sondes....

Die Here gee Vergifnis

God se versoeningsdaad is vir die menslike verstand te groot. Hoe kan iemand in vuil klere (in sonde) voor die Allerheilige God staan en dan nog vergifnis ook ontvang? Dit, geliefdes, is die wonder van die versoening in Jesus Christus. Die regsaak van God begin...

Vergewe soos die Here?

Jakob is dood en begrawe. Na die begrafnis is alles weer normaal. Die broers is bang dat Josef hom nou op hulle gaan wreek omdat hulle hom as slaaf verkoop het. Hulle het hom ‘n groot onreg aangedoen. Hulle bewerk allerhande planne om Josef te oortuig. Kyk na...