Skatte in kleipotte

Liedere Ps 135: 1, 2 Ps 146: 1, 8 Ps 105: 2, 3 Sk 18 – 7: 3, 11, 12 Kleipotte is vir ons hoofsaaklik dekoratiewe kleiwerk. Ons dink aan potte wat breekbaar, onaansienlik, swak en goedkoop is. Navorsing het gewys dat dit nie die geval in ou Korinte was nie. Hulle...