Die Koning het sy werk gedoen

  Liedere Psalm 48: 1, 5; Skrifberyming 5-4: 1, 2, 3 (ou Sk 10); Skrifberyming 5-4 : 4, 5, 6; Psalm 33: 7, 11 Pilatus soek maniere om Christus vry te laat. Die Jode skreeu al harder: Kruisig Hom. Hy word die spotkoning gemaak met ‘n purper mantel, die kroon...

Jubel Sion, Juig Jerusalem

Liedere Lied 190: 1, 3 (vooraf)  Ps 146: 1, 8 Ps 31: 17 Ps 48: 4 Ps 33: 1, 6 Sk 2-4: 1, 3 Die profesie van die Here gaan in vervulling deur die koms van Jesus na Jerusalem. Hy ry op die rug van ‘n jong donkiehingsvul. Die volk jubel en juig. Die Redder gaan...