Die lewende hoop en egte geloof is op God gerig – gefokus

Liedere Psalm 66: 1,2 Skrifberyming 12-2: 5 Psalm 19: 4,6 Psalm 73: 7,10 Psalm 145: 1,11,12 Deur die opstanding van Christus het ons deel aan die ewige lewe. Ons het ‘n lewende hoop op die onverganklike, onbesmette en onverwelklike lewe. Mag die ontnugtering wat...