God is ons Toevlug

Liedere Psalm 149: 1, 2 ; Psalm 89: 1, 6; Psalm 61: 1, 6; Psalm 89: 12, 13 ; Psalm 47: 1, 2; Psalm 47: 3, 4   Wat is jou hoop in stormagtige tye? Ons hoor verbondstaal. Ons het Jesus Christus wat ons ewige hoop is. Hy het agter die voorhangsel ingegaan....