Ons is die aangename geur van Christus tot eer van God

JAMMER – GEEN OUDIO WEENS TEGNIESE PROBLEME   Liedere Psalm 36: 2,3 Skrifberyming 12-2: 2,3 Psalm 130: 2 Psalm 118: 7,8 Psalm 100: 1,3,4 Ons is die wierook wat deur Christus vir God gebrand word. Deur ons versprei God die kennis van Christus oral soos...