Wapens vir ‘n groot stryd

Liedere Psalm 89: 1, 2 Skrifberyming 12-3: 1, 2 Psalm 38: 1, 17 Skrifberyming 14-3: 1, 2 Psalm 23 : 3 Psalm 116 Skrifberyming 10-2 Skrifberyming 14-3: 3, 4 Die Satan is ons vyand wat rondgaan soos ‘n brullende leeu. Daarom gee die Here wapens om ons van kop tot...

God van lewe versorg ons

Liedere Psalm 134: 4 Psalm 100: 3, 4 Psalm 1: 1 Psalm 130: 1, 2 Lied 155: 2, 3 Psalm 23: 3 Psalm 116 Onse Vader Lied 203: 1, 3 Die Here is Almagtig en is die lewende God. Hy gee lewe selfs in ‘n oënskynlike dooie situasie. In Israel en Sidon is daar niks meer om...

Verstaan die belofte wat die Nagmaal voorafgaan

Liedere Psalm 91: 1, 7 & 8 Psalm 9: 7 Psalm 119: 2 & 4 Psalm 89: 1 & 14 Psalm 23: 3 Psalm 105: 5 & 6 God het tot ons gespreek deur sy Woord en dit is verklaar en toegepas in die prediking.  Nou gaan die Here verder en gee nog ʼn middel, die...

Ons Here gee vir ons om

Liedere Psalm 118: 1, 2 Skrifberyming 12-2: 4, 5 Skrifberyming 8-1: 1, 2 Psalm 23, Ps 116 Skrifberyming 10-2 Psalm 115: 7, 9 Terwyl die skare sing en dans, huil Jesus. Hy huil omdat die mense Sy missie verkeerd verstaan. Hulle waai klere en palmtakke. Vandag ry die...

Die Here troos ons elke dag

Liedere Psalm 135: 1, 2 (Sk 18-7 se wysie); Psalm 146: 3, 8 Psalm 130: 2, 4 Psalm 37: 17, 23 Psalm 23; Psalm 116 Skrifberyming 10-2 Skrifberyming 15-1: 2, 4 (Ps 116 se wysie) Die Here het ‘n verbond met ons opgerig. Soos ‘n linnedoek om die heupe het God...