by admin | Jun 15, 2018
Verstaan ons werklik dat die Here se Wet nie maar net ʼn klomp reëls is wat ons moet nakom nie? Hoe wonderlik as ons die Godsopenbaring daarin sien! Dit begin met die evangelieboodskap van verlossing en die Here se goedheid! In sy liefde bring Hy nie net redding nie,...