Waarna smag jy elke dag?

  Liedere Psalm 42: 1, 7 Psalm 71: 1, 5 Psalm 25: 2 Psalm 61: 2, 4 Psalm 105:5 Psalm 146: 4, 8 Water is lewensbelangrik. Dehidrasie kan dodelik wees. Geestelike dehidrasie is dodelik. Psalm 42 se digter dors na God se teenwoordigheid. Die Here se belofte is dat...