Water is lewe

Liedere Psalm 8: 3, 4 Psalm 92: 1, 2 Skrifberyming 3-4: 1, 5 Psalm 130: 2, 4 Skrifberyming 8-1: 1, 2 Psalm 48: 4, 5 Water is lewe. Veral in ‘n woestynagtige gebeid is water besonder belangrik. Reeds in die OT belowe die Here aan Israel oorvloed water. Dit is...