Voluit na God in die troonsaal

Liedere Psalm 1: 1, 4 Psalm 33: 1, 5 Skrifberyming 4-8: 1, 2 Psalm 32: 5 Skrifberyming 5-3: 4, 5 Skrifberyming 5-4: 5, 6 Die eerste martelaar lewe voluit vir God en sterf met ‘n gebed op sy lippe. Hy het iets gehad wat die moeite werd was om voor te leef en te...